Local newsNews

Besigheidsman oorlede

Cato was vir jare die eienaar van GH Cato Engineering in Brakpan.

’n Welbekende besigheidseienaar van die dorp, George Henry Cato (86), is verlede Dinsdag na ’n lang siekbed oorlede.

Het sy hele lewe in Brakpan gewoon en sal veral onthou word vir sy vriendelike glimlag en vir die feit dat hy altyd ’n goeie woord gehad het vir almal.

Cato laat sy vrou Corrie (77), seuns, George Cato, Tommy Cato, Attie Coetzer en dogters, Belinda Geffen en Charmaine Van Vuuren, asook kleinkinders en agterkleinkinders na.

Die begrafnis vind 3 April om 1nm vanuit die NG Kerk, Brakpan-Wes, plaas.

Lees: Geliefde motorversamelaar oorlede

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button