Editor's choiceNewsSchools
Arries se netbal- en rugbyspanne slyp vir die liga
Die Arend se spanne het verskeie wedstryde teen, onder andere, Laerskool Thabazimbi en Laerskool Proteapark gespeel.
Leerders van Laerskool Die Arend het 8 tot 11 Maart ’n jaarlikse rugby- en netbaltoer, wat in Thabazimbi plaasvind, bygewoon.
Die toer was ter voorbereiding van die jaar se liga wat in die tweede kwartaal afskop.
Lees: Entrepreneurskap is volop by Laerskool Die Arend
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



