Editor's choiceNewsSchools
Dalwer-atlete laat waai
Die byeenkoms het by die Herman Immelman Stadion plaasgevind.
Twee atlete van Laerskool Dalview het onlangs, met goeie welslae, aan die SASA Nasionale Primêre Skole baan- en veldkampioenskappe deelgeneem.
Carli Jacobs (o-10) het sesde plek in die 100m behaal en ’n eerste plek in die o-10 aflos.
Leendert Koekemoer (o-12) was 13de in die 150m en het ’n derde plek in die aflos behaal.
Lees: Laerskool Dalview wys top 10 aan
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



