Local newsNews

Polisiestasie se nommer verander

Nuwe nommer vir die Brakpan Polisiestasie.

Die telefoonnommer van die Brakpan Polisiestasie het verander.

Die nuwe nommer is 011 744 7136.

Die publiek kan ook 011 744 7100 skakel.

Oproepe na hierdie nommers sal, na 4nm, outomaties deurgeskakel word na die kliëntedienssentrum (aanklagkantoor).

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button