Local newsNews
Varkoor ontaard in ‘n hemelbesem
Een van die plante dra 'n blom wat langer as twee meter is en behoorlik bo haar kop uittroon.
Joey Heine (78), ‘n inwoner van Brenthurst, is baie trots op haar tuin en veral op die varkore (Arumlelies) wat welig groei en skynbaar nie wil ophou groei nie.
Lees: Sonneblom ontaard in ‘n hemelbesem
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



