Die Brakpan SAPD het ‘n rukkie gelede bevestig dat ‘n tweede persoon in hegtenis is na die drama wat homself vanmiddag reg voor die kantore van die Brakpan Herald in Van Der Waltstraat 61 afgespeel het.
Volgens kapt Peet van der Schyff is die voertuig waarin die twee mans weggejaag het, nadat hulle ‘n bedelaar omgery het, gesteel.
Adj-off Jan Roos van die Brakpan SAPD verduidelik hier wat gebeur het.
Lees: OPVOLG: Grootskaalse soektog steeds aan die gang, een persoon in hegtenis (VIDEO)
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



