’n Groot groep leerders van die Laerskool Brakpan-Oos het verlede week aan die skool se revue, Kapperjolle 2019, deelgeneem. Kenmerkend van die revue was die absolute entoesiasme wat uit elke leerder gestraal het.
Die klem het op massa deelname geval en geen moeite is ontsien om elke item ’n treffer te maak nie.
Die saal was met elke optrede volgepak en ’n waarderende gehoor is elke aand betower met vrolike sang en danspassies.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter

















































































