Laerskool Die Arend het verlede week ’n Mandela-week gehad, waartydens kos en voorraad vir die Brakpan DBV ingesamel is.
Daar was selfs ’n graad RR-leerder, Zelmoné Coetzee, wat die naweek ’n gras baal vir die perde laat aflewer het.

Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



