Laerskool Brakpan-Oos vier Vadersdag op kreatiewe manier

Brakpan-Oos leerders het Vrydag skool toe gekom, maar aangetrek soos hul pa's.

Laerskool Brakpan-Oos se leerders het Vadersdag op ‘n oulike manier op 19 Junie gevier deur soos hul pa’s skool toe te kom. Uitrustings en style het hul pa’s se voorkoms en persoonlikheid nageboots het.


Mini weergawe, maksimum persoonlikheid was Bianette van Reenen se uitkyk op die dag. FOTO: Verskaf
Anzelle Scrooby, as 'n mini-weegawe van haar pa. FOTO: Verskaf

Xavier van Blerk, net soos sy pa met 'n jagbaadjie. FOTO: Verskaf

Brayton van Wyk was een van die jonger leerders wat sy pa probeer namaak het. FOTO: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button