Editor's choiceLocal newsNews
Varkore groei welig in dié tuin
Die grootse blom aan die plant, wat tans nege blomme dra, is sowat 23 sentimeter breed.
Kobus Coetzer (68), ‘n inwoner van Tweedy Park is baie trots op die reuse varkore wat in sy tuin groei.
Volgens Coetzer geniet hy dit om tyd in sy tuintjie deur te bring en is hy baie trots op die mooi wit lelies.
Lees: Varkoor ontaard in ‘n hemelbesem
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



