NewsSchools

Matrieks skop hul “40 days” op ’n prettige wyse af

Sonnies vier hul "40 days" behoorlik.

Sonneveld Akademie se graad 12 leerders het onlangs “40 Days” gevier en die geleentheid gebruik om die skoolhoof, Steven Weber, se kantoor ’n ‘mooimaaksessie’ te gee.

Die skoolhoof, Steven Weber, staan hier saam met die 2019 matriekgroep wat onlangs hul “40 days” gevier het.
Die graad 12 leerders staan trots in die skoolhoof, Steven Weber se kantoor nadat die leerders dit ’n ‘mooimaaksessie’ gegee het.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button