NewsSchools

Jong ruiter presteer uitstekend

Leandi het haar provinsiale kleure verwerf.

Leandi Oelofse, ’n graad ses leerder aan die Sonneveld Akademie, het onlangs haar skool in die Ekurhuleni-streek verteenwoordig by die SANESA Equestrian Gauteng finale kompetisie in Pretoria.

Sy het die Ekurhuleni A-span verteenwoordig in twee klasse vir dressuur, asook die A-span in die werkende ruiter-afdeling.

Leandi het haar provinsiale kleure verwerf en dring ook deur om Gauteng te gaan verteenwoordig by die SA nasionale kompetisie wat gehou sal word van 23-27 September.

Lees: In die kollig: Leer vir Leandi Oelofse ken

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button