NewsSchools

Môrewag Mania sorg vir groot pret

Môrewag Mania was ’n graad vyf fondsinsamelingsprojek.

Leerders, ouers en besoekers het onlangs ’n genotvolle dag by die Laerskool Môrewag geniet.

Môrewag Mania was ’n graad vyf fondsinsamelingsprojek en die optrede van professionele rofstoeiers was die hoogtepunt van die dag.

’n Mnr en Mej Lente kompetisie is ook aangebied.

Timothy Roux (links) is as tweede prins aangewys, terwyl Lirekus Flynn as eerste prins aangewys is. Rhemardo Pretorius is as Mnr. Lente aangewys.
Crystal de Kock (links) is as Mej Petite Lente aangewys met Ewa Schoeman as eerste prinses en Avianka Coetzer as tweede prinses.
Berrie Gerber is as Mnr Petite Lente aangewys terwyl Lucky Cheza (links) die tweede prins was en Christo Swardt as eerste prins aangewys is.

Meer foto’s:

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button