Dankie Laerskool Brakpan-Oos
Die skool het Vrydag ’n Lentedag-projek gehad waartydens leerders plante vir die skool se tuin kon skenk.
Laerskool Brakpan-Oos het Vrydag ’n skenking van plante van Brakpan Herald ontvang.
Die skenking is ’n blyk van waardering vir die skool se deelname aan ’n kuns kompetisie wat Brakpan Herald onlangs aangebied het.
Die kuns kompetisie was ter viering van die dorp se 100ste bestaansjaar aangebied en die leerders van Brakpan-Oos het vir die meeste inskrywings gesorg.
Lees: Brakpan 100 jaar: Leerders se talent beïndruk
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



