Editor's choiceLocal newsNews

Braai bly maar lekker

Petro het in haar inskrywing vertel dat sy en haar vier kinders drie tot vier keer ‘n week braai.

Die wenner van die Herald se braai kompetisie is Petro Oelofse (links), van Brakpan-sentraal wat ‘n geskenkpak van Bella’s Biltong in Dalview ontvang het.

Haar vriendin Anel Mays, wat ook gereeld saam met haar braai is saam met haar in die foto.

Braaibroodjies, ‘n lekker tjoppie, skilpadjies, biefstuk,  snoek mielies en gevulde sampioene  is maar ‘n paar van die lekker kos wat  gereeld op die gesin se braai te kry is.

Lees: Unite around the braai with the CPF

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button