Editor's noteLocal newsNews
VIDEO: Blink waens by Just Wheels se opedag te sien
Die opedag het weer talle besoekers gelok.
Lede van die Just Wheels Motorklub asook die publiek het Sondag die klub se opedag, wat die laaste Sondag van elke maand by die klubhuis gehou word, geniet.

Video:
Antieke en hedendaagse motors was te sien gewees.
Meer foto’s:
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

















