’n Mini-mark is Saterdag by die Eric Holdtman Dienssentrum gehou.
Interessante stalletjies, vermaak en ’n uitstalling van voertuie van die Just Wheels Motorklub het gesorg dat besoekers ’n genotvolle dag beleef het.


Meer foto’s:
Lees: Mark sorg vir ‘n genotvolle oggend
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!















