Editor's choiceLocal newsNews

Jabez Sorgsentrum ontvang voedsel

Die sorgsentrum is ’n veilige hawe vir seuns en tans word daar 19 seuns gehuisves.

Die Brakpan Herald het onlangs, in samewerking met VC Superspar in Dalview, nie-bederfbare kos ingesamel.

Danksy die aanvanklike skenking van VC Superspar en daarna die bydraes van die publiek het Jabez Sorgsentrum ’n welkome skenking van voedsel ontvang.

Die sorgsentrum is ’n veilige hawe vir seuns en tans word daar 19 seuns tussen die ouderdom van 19 maande en 15 jaar gehuisves.

Die bestuurder van VC Superspar, Heinrich Buitendag, het die skenking aan Monique Loubser (links) en Marna Welsh

Lees ook: Christmas comes early for boys at Jabes Care Centre

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button