Vroeë Kersgeskenk vir bejaardes
Vanjaar is die vyfde jaar dat die groep vrywilligers hul oor die inwoners van Tweedy Park ontferm.
’n Groep vrywilligers wat op ’n gereelde basis kos en toiletware aan inwoners van die Tweedy Park woonstelle skenk, het Maandagmiddag weer so gemaak.
Die inwoners het ’n smaaklike ete en nagereg, asook vrugte, lekkergoed, ’n geskenk en toiletware, ontvang. Vanjaar is die vyfde jaar dat dié groep vrywilligers, onder leiding van Bets Serfontein, hul oor die inwoners van Tweedy Park ontferm.



Meer foto’s: Vrywilligers verbly bejaardes se harte
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



