Editor's noteLocal newsNews

Sê ons wat jy dink

Het jy enige Nuwejaarsvoornemens gemaak en beplan jy om dit uit te voer?

Julia Johnson: Ek het geen voornemens gemaak nie want elke jaar loop maar dieselfde. ’n Mens bly tog nie by die voornemens nie.
Marlee Killian: My baba, ’n seuntjie, word in Februarie gebore en ek wil net ’n gesonde kind hê na wie ek met baie liefde sal omsien.
Damian Taljaard: Ek hoop net dat die jaar beter as verlede jaar sal wees. My voorneme is om meer tyd met met my geliefdes te spandeer.
Malissa Syffert: Ek maak nie eintlik Nuwejaarsvoornemens nie. Ek gaan die jaar maar vat soos hy kom, maar ek wil dalk studeer.

Lees ook: New Year’s celebrations a nightmare for animals and humans

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button