Die nuwe graad een leerders van Laerskool Die Arend het Maandagaand aan ’n atletiekbyeenkoms by die skool deelgeneem.
Die jaarlikse instelling is ’n vrolike gedoente waartydens die nuwelinge hul slag op die atletiekbaan toon.
Hendrico Ingram (links), Tiaan Ras en Zander van Jaarsveld het hulself gate uit geniet voor die byeenkoms begin het.



MEER FOTO’S: Nuwe Aries laat waai op die atletiekbaan
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



