Atlete van Hoërskool Die Anker het verlede Woensdag aan die Fitgen Tuks Top 10 atletiekbyeenkoms te Pretoria deelgeneem.
Dié byeenkoms is die grootste skole atletiekbyeenkoms in die land, met 148 spanne, 84 skole en 1 670 atlete wat daaraan deelneem.
Theodore Vermaak (foto) het ’n bronsmedalje gewen met sy poging van 51.34s tydens die 400m seuns o-16, terwyl Nantus Joubert ook weggestap het met brons vir sy 16.65m stoot tydens die gewigstoot item vir seuns o-16.
LEES: Die Anker se atlete haal uit en wys
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



