Editor's choiceNewsSchools

Dié Oosies praat ’n hond uit ’n bos uit

Leerders van Laerskool Brakpan-Oos word elke jaar die geleentheid gegun om deel te neem.

Leerders van Laerskool Brakpan-Oos het onlangs aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem.

Die junior wenners was (van links): Charisma Jensen en Chantonique Venter (graad een), Grace Maredi (graad twee) en Angelie Becker (graad drie).

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button