Editor's noteLocal newsNews

Lede van die Brakpan VLU skitter by konferensie

Die Brakpan-tak het bewys dat hulle ’n tak is om mee rekening te hou.

Verskeie lede van die Brakpan-tak Vroue Landbou-unie het onlangs hul handewerk ingeskryf vir die VLU se konferensie by die NG Kerk in Brackenhurst, Alberton.

Drie van die VLU se lede het goed gevaar.

Lees: Vroue leer so kuier-kuier

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button