Dosyne pannekoeke by boeremark gebak
Sowat 500 pannekoeke is aan die publiek verkoop.
Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel, wat onlangs amptelik in Brakpan geopen het, het Saterdag’n suksesvolle boeremark aangebied.
Die boeremark was bedrywig, gesellig en ‘n aangename plek om te kuier, rond te snuffel, te proe en te koop.
Pannekoek verkope was die kern doel gewees om sodoende die fondse aan die Solidariteit Helpende Hand organisasie te skenk.


MEER FOTO’S:
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter














