Editor's choiceLocal newsNews

KYK: Publiek staan ry om bloed te skenk vir Simoné

Die publiek het van vroeg af opgedaag om Simoné te ondersteun en 117 eenhede bloed is uiteindelik geskenk.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) het Saterdag ‘n bloedskenkingsgeleentheid by die VC SUPERSPAR in Brakpan aangebied ter bewusmaking van Simoné Wasserman (12) se stryd om medikasie, wat uit bloed vervaardig word, te kan ontvang.

MEER FOTOS: 

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button