NewsSchools

Die Anker wys nuwe leiers vir 2021 aan

Die groep leerders is verkies tot die 2021 uitvoerende raad van Hoërskool Die Anker.

Hoërskool Die Anker het onlangs sy uitvoerende raad vir 2021 aangekondig.

Die hoofleiers sal tydens die skool se prysuitdeling op 21 Oktober aangekondig word. 

Hoof van Die Anker Johan Snyman (middel) is saam met die twee UR-voogde, Elmarie Warnick en Nico Smit.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button