Editor's noteLocal newsNews

Boeremark lok vele besoekers

Besoekers het die dag terdeë geniet.

Solidariteit Helpende Hand het Saterdagoggend ‘n Boeremark by die Just Wheels Klubhuis gehou.

Chandré du Rand (links) en Adéle du Plessis het ‘n stalletjie beman en die sonnige oggend geniet.
Sonja Koekemoer se eetgoed het nie net heerlik geproe nie dit was ook prentjie mooi.

Lees: Wiele rol in by Just Wheels se nagmark

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button