Die Anker se netbalspanne is onstuitbaar
Al die spanne het ook hul kragmetings teen Hoërskool John Voster gewen.
Die netbalspanne van Hoërskool Die Anker was teen drie skole onoorwonne.
In wedstryde teen Hoërskool Hans Moore het al die spanne gewen en het die eerstespan met 38-9 geseëvier.
LEES OOK:
Die Anker atlete vaar goed by SA’s
Al die spanne het ook hul kragmetings teen Hoërskool John Voster gewen en die eerstespan het met ’n telling van 36-10 van die baan gestap.
Teen Hoërskool Stoffberg het al die spanne ook gewen en was die eerstespan se telling 28-24.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:



