Woongebiede verval
Dit is voorwaar ’n teaarde vir knaagdiere en ander gesondheidsrisiko's.
Besorgde inwoner skryf:
Die omgewing waar ek woon (en veral op die hoek van Cavendishstraat en Gladstonelaan, Brakpan-sentraal) sien nie baie goed daarna uit nie.
Ons het hierdie al telkemale by die owerhede gerapporteer en daar word net mooi niks daaraan gedoen nie. Dit is voorwaar ’n teelaarde vir knaagdiere en ander gesondheidsrisiko’s.
LEES OOK:
Bejaardes ingeloop met vervalste geld
Dit is betreurenswaardig dat dit toegelaat word dat ons woongebiede so verval.
Hopelik kan daar nog iets aan hierdie situasie gedoen word.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:



