Local newsNews
Aries praat ’n hond uit ’n bos
Caleb Botha (9) het ’n tweede plek tydens die uitdunne behaal en lê vyfde in die land uit meer as 800 deelnemers. Ameli Muller (10) is 24ste in land uit meer as 900 deelnemers.
Laerskool die Arend spog met vyf leerders wat vanjaar puik gevaar het by die Gauteng-uitdunne van die ATKV-Redenaars kompetisie.
Caleb Botha (9) het ’n tweede plek tydens die uitdunne behaal en lê vyfde in die land uit meer as 800 deelnemers. Ameli Muller (10) is 24ste in land uit meer as 900 deelnemers.
Christoff Jansen van Rensburg (12), Tiaan van Eeden (13) en MJ Ueckermann (13) het deurgedring na die interskole redenaars land finaal wat vanaf 8 tot 10 Oktober plaasvind.
Cybersecurity toolkit to curb cyber threats and bullying in schools
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!