Local newsNews

Opedag bied pret vir die hele gesin

Vlooimarkstalletjies sal volop wees.

Die publiek word uitgenooi na Just Wheels Motorklub se opedag wat Sondag vanaf 9vm by die klubhuis te 169 Kitzingerlaan gehou word.

Soos gewoonlik sal besoekers die geleentheid kry om voertuie van alle eras te besigtig maar dit is beslis nie waar die vermaak ophou nie.

Vlooimarkstalletjies sal volop wees en daar sal ook heerlike eet-en drinkgoed beskikbaar wees.

Volgende Vrydagaand (27 Augustus) vind die klub se nagmark plaas, ook by die klubhuis vanaf 5nm. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

Die toegang vir beide geleenthede is gratis.

ALSO READ

Tips to help you get the most suitable credit for your needs

#WomensMonth: Get a glimpse into a day in the life of an Airborne Law Enforcement Officer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button