Local newsNews

Happenings

What is happening in Brakpan

• 10 Oktober
’n Dames oggendtee word om 10:00 by die B&O Koffiewinkel aangebied ten bate van Karlien Roets. Beperkte sitplekke is beskikbaar. Vir meer besonderhede en kaartjies kontak vir Karen Roets by 074 963 8955.

• 12 Oktober
Die Brakpan tak van die Vroue Landbou-unie se maandvergadering word by die Just Wheels Motorklub se Klubhuis om 10:00 gehou. Vroue wat belangstel om dit by te woon of ‘n lid te word kan vir Elsabé Grobler by 082 891 4514 kontak.

• 24 Oktober
Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

• 29 Oktober
Die Just Wheels Motorklub hou ’n nagmark by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

• 2 Desember
Laerskool Brakpan-Oos bied ’n gholfdag by die State Mines-klub aan. Belangstellendes kan vir Rainier Myburgh by 083 315 7186 kontak.

We would like to get our Happenings diary filled up again. If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column.

These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc. The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button