
24 Oktober
Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef.
Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.
29 Oktober
Die Just Wheels Motorklub hou ’n nagmark by die klubhuis wat te Kitzingerlaan 69 geleë is. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.
6 November
’n Kermis word by die Eric Holdtman Dienssentrum gehou ter fondsinsameling vir die sentrum. Eetgoed sal te koop wees en besoekers sal ook handgemaakte items en tweedehandse klere kan koop.
Die publiek is ook welkom om stalletjies te bespreek. Skakel vir Fransie Erasmus by 060 308 4558 of Thinus Maritz by 083 291 0368.
26 November tot 3 Januarie
The Carnival Market met ’n groot verskeidenheid stalletjies word in ’n marques tent te Kersboomstraat aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan ’n e-pos stuur na admin@carnivalmarket.co.za of 084 655 5428 skakel.
13 November
’n Speelgoed-ekspo word by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.
2 Desember
Laerskool Brakpan-Oos bied ’n gholfdag aan by die State Mines Klub. Belangstellendes kan vir Rainier Myburgh by 083 315 7186 kontak.
General
A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing available at discounted prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.
We would like to get our Happenings diary filled up again. If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc.
The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



