Local newsNews

Anker speler lei jukskeispan tot oorwinning

Die Gauteng-span het as algehele oorwinnaars van die kampioenskap uit die stryd getree.

Die Nasionale Skole Jukskei Kampioenskappe het vanaf 11 tot 16 Julie in Ekurhuleni plaasgevind

Die jukskei kampioenskappe het bestaan uit drie fasette, naamlik, dubbel-, trippel- en vol spanne.

Die seuns, met Karlu Stander, ‘n leerder aan Hoërskool Die Anker as kaptein, het al drie die afdelings gewen.

Gauteng se seuns- en meisiespanne het met goud weggestap en was ook algehele wenner wan die kampioenskap.



LEES OOK: 

Help save a life this Mandela Day with SANBS

LEES OOK: 

Dorpskomitee is daar vir die gemeenskap

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button