Local newsNews
Eiendomsagentskap deel sop en vetkoek uit
Die groot behoefte in die dorp was die dryfveer agter die projek wat die eiendomsagentskap aangepak het.
Die personeel van RE/MAX Excellence, Brakpan, het Vrydag sowat 300 vetkoeke en lekker warm sop aan lede van die gemeenskap gaan uitdeel.
Eienaar Louis de Kock het gesê dat daar ’n groot behoefte in die dorp is en dat dit die dryfveer agter die projek was.
“Dit was ons eerste keer maar beslis nie ons laaste keer nie,” het Louis gesê.
“Dit was ook verblydend om te sien hoe dankbaar die mense is.”
Hy het vir BetterBond en Louwrens Coetzer & Vennote, wat bygedra het tot die onkostes, bedank.
LEES OOK:
Ways to fight off depression and find happiness
LEES OOK:
Buying your first car – consider this advice from WesBank
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



