
• July 23
Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Center (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/ barcode.
• 23 Julie
Die Vroue Landbou Unie van Boksburg en Brakpan bied vanjaar ‘n konsert met Rudi Claase aan. Dit vind by NG Kerk Brakpan Wes te Reitz en Paul Kruger Laan plaas. Die konsert begin 09:00 en sal om 13:00 klaar maak. Gaste sal ‘n ete en drinkgoed deur die loop van die oggend ontvang. Persone wat belangstel om kaartjies te bespreek kan vir Elsabe by 082 891 4514 kontak.
• 28 Julie
Artklop bied vanjaar ‘n liefdadigheidsgholfdag by State Mines Klub aan. ‘n Vierbal kos R2500 met aandete en ‘n gholfkarretjie ingesluit. Persone wat belangstel kan Lynette Vandermaelen by 061 582 3675 kontak.
• 31 Julie
Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel
• Yippie Chippie geleë te Rossouwstraat, Minnebron bied ‘n potjiekos kompetisie aan, waarvoor die gemeenskap kan inskryf. Die kos sal aan drie kinderhuise in die dorp geskenk word. Vermaak sal ook deur die loop van die dag aangebied word en stalletjies kan bespreek word. Vir meer inligting kontak vir Gert Pienaar by 079 370 3637
General
A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649).
If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc. The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



