Local newsNews
Sonnies trek die leesboeke nader
Sonneveld Akademie neem deel aan die nasionale "read out loud" veldtog.
Sonneveld Akademie, met die ondersteuning van die Departement van Basiese Onderwys, het onlangs ‘n leesveldtog van stapel gestuur.
Die skool het op 1 Februarie begin met die veldtog deur leerders en onderwysers hardop te laat lees wanneer hulle hul lees maatjie die klasse besoek.
Dié is ‘n beertjie wat die rondte gedoen het by die skool.
ALSO READ: Artist wants to bring joy back to Brakpan
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





