Local newsNews

Happenings

What is happening in your area?

• February 23
Brakpan SAPS will host its monthly stakeholders’ meeting in the Rio Rooms at Carnival City at 10:00. The invitation is extended to community members, civic organisations, law enforcement agencies, the security industry and other stakeholders interested in finding solutions to jointly fighting crime.

• 26 Februarie
Die Just Wheels Motorklub hou ‘n opedag by die klubhuis wat te 69 Kitzingerlaan geleë is. Uitstalling van voertuie, vermaak en vele stalletjies kan deur die beoekers geniet word. Die toegang is gratis.

• 2 Maart
‘n Gholfdag word ten bate van Karlien Roets by die State Mines Golfklub aangebied. Afslaantyd is tussen 9:00 en 10:00. Inskrywingsgeld sluit die prysuitdeling en ‘n ete in. Skakel vir Karin Roets by 074 963 8955 om te bespreek.

• 3 Maart
Die NG Kerk Brakpan-Oos Gemeente bied ‘n koue vleis en slaai ete (ruim porsies) aan. Bestellings moet voor 26 Februarie geplaas word deur vir Alta Rudolph te skakel by 083 369 7591. Die etes kan op die dag by die kerk, wat op die hoek van Lappingstraat, en Boundaryweg geleë is, afgehaal word tussen 10:00 en 17:00.

• 4 Maart
Felicitas Skool se jaarlikse kermis word by die skool, wat te Muriel Brandstraat geleë is, vanaf 08:30 gehou. Besoekers kan uitsien na heerlike eetgoed, vermaak, speletjies en ‘n groot verkoping van huishoudelike items. Die toegang beloop R2 per persoon. Vir meer inligting of om ‘n skenking vir die kermis te maak kan die skool by 011 813 4142 gekontak word.

• Die gewilde sanger Ruan Josh tree by die Hoërskool Stoffberg, wat op die hoek van Paul Kruger- en Reitslaan geleë is om 17:00 op. Stalletjies en verversings sal reeds van 16:00 beskikbaar wees. Die voorprogram sluit Talita Lombard, Klarissa Taljaard, Diané van Rooyen en Nicole’s World of Dance in. Vir kaartjies en navrae kontak vir Wiepie Beets by 083 500 2490.

General
• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at our own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis te Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan vir Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649)

If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers etc.

The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button