Gaste het Sondagmiddag die saal volgepak by die Eric Holdtman Dienssentrum om ‘n Vanlentynsete, wat deur die dienssentrum aangebied is, te geniet.
Smaakvolle kos, keurig gedekte tafels en vermaak het gesorg vir n perfekte middag.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






