Local newsNews
Oosies is nie op hul monde geval nie
Die leerers het hard geredeneer om die beoordelaars te oorreed.
Leerders van die Laerskool Brakpan-Oos het onlangs aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem. Wenners is in elke graad aangewys.
ALSO READ: Morries gekies vir D5 netbal spanne
ALSO READ: Laerskool Brakpan-Oos se nuwe gelukbringer kry naam
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!









