Local newsNews

Outeur besoek Sonneveld Akademie

Die leesprojek het in Januarie met Nasionale Leesdag afgeskop.

As deel van Sonneveld Akademie se leesprojek wat in Januarie met Nasionale Leesdag begin het, het die skool vir Jaco Jacobs, die Suid-Afrikaanse kinderboek outeur, genooi om met die leerders te gesels en stories te vertel.

“Dit was ‘n heerlike kuier wat ons nie gou sal vergeet nie. Ons leerders het lekker gelag vir Jaco se stories,” het Suzette Binneman, die skool se woordvoerder, gesê.



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button