Local newsNews
Dalwer atlete neem deel aan SA kampioenskappe
Die atlete het 20 en 21 Maart in Pietermaritzburg deelgeneem.
Twee atlete van die Laerskool Dalview het die afgelope naweek aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe te Pietermaritzburg deelgeneem.
Nové Murray (o13) het negende plek behaal in die 100m, en Iwan Labuschagne (o11) het tweede plek in die gewigstoot-item.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



