Local newsNews

Dalvioen fees deur oud en jonk geniet

Nie eens die koeler weer kon 'n demper op die gees geplaas het nie.

Die Laerskool Dalview se Dalvioen fees, wat Saterdag plaasgevind het, is goed ondersteun. Verskeie stalletjies, ‘n talentkompetisie en optredes deur kunstenaars het gesorg vir groot pret.

Kunstenaars wat opgetree het was Lisie Basson, Ivan Roux, Early B en Elandré.

Die wenners van die Dalview’s Got Talent Kompetisie in die oggend was Dehandré van Niekerk op die viool in die junior afdeling, Zanel Venter met haar gimnastiek in die senior afdeling, en die ses BFF Chipmunks-dansgroep vir die groepe afdeling.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button