News

Brullende lorries steel die kollig

Die motorklub se opedae vind elke laaste Sondag van die maand plaas.

Die Just Wheels Motorklub se maandelikse opedag het Sondag plaasgevind in die vorm van ‘n Lorriedag.

Benewens die indrukwekkende vragmotors asook ‘n uitstalling van ander voertuie was daar ook ‘n Griffon vliegtuigenjin wat aangeskakel is, tot groot vermaak van die besoekers.



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button