Local newsNews

Laerskool Dalview onthul nuwe elektroniese telbord

'n Oud-Springbok was deel van die feestelikhede.

Die Laerskool Dalview het op 31 Mei hul elektroniese telbord amptelik onthul.

Dit was ook hul laaste tuis rugby ligawedstryd vir die jaar.

Na afloop van die rugbywedstryde is die telbord aan die ouers bekendgestel. Die oud-Springbok, Breyton Paulse, het die o9, o10 en o11 en eerste spanne sterkte toegewens vir die Valke Laerskole semi-finale wat 13 en 14 Junie by Hoërskool die Anker plaasvind.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button