Local newsNews
Stoffie gekies vir SA skyfskiet span
Die Graad 10 leerder verteenwoordig in September ESSU o16 span in Florida.
Ronan Nienaber, ‘n Graad 10 leerder aan die Hoërskool Stoffberg, is vir die Suid-Afrikaanse skyfskiet span gekies om die Ekurhuleni School Shooting Union (ESSU) tydens ’n byeenkoms in Florida in die VSA gedurende September te verteenwoordig.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



