Local newsNews

Happenings

See what is happening in Brakpan.

• 9 September
‘n Boeremark word by die Brakpan Garden & Pet Centre, te Rand Collieriesstraat 148, vanaf 09:00 tot 14:00 aangebied. Stalletjies met handgemaakte items en heerlike eetgoed asook vermaak vir die kinders wag op besoekers.

• 23 September
‘n Trots in Afrikaans Erfenis Fees word by die Opskop Venue te Escombelaan 52, Jan Smuts Park gehou, met kunstenaars soos Manie Jackson, Monique Kay, die Ventertjies en vele meer. Daar sal stalletjies beskikbaar wees, heerlike kos, boeresport en Volkspele. Om ‘n stalletjie te bespreek of vir navrae kontak Natalie van Coppenhagen by 084 202 8224, of stuur ‘n epos na opskopvenue@gmail.com.

• 24 September
Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis te Kitzingerlaan 169 gehou vanaf 09:00 tot laat. Die tema vir die dag is Italiaans, maar soos gewoonlik sal daar ‘n groot verskeidenheid voertuie te besigtig wees. Daar sal ook vermaak, stalletjies en ponieritte wees en die SANBD sal teenwoordig wees sodat besoekers ook kan bloed skenk.

• 7 Oktober
‘n Reünie vir die matrikulante van die Hoërskool Stoffberg van 1993 vind plaas by die skool. Belangstellendes kan vir Annelize Germishuys by 083 459 7125 kontak.

General
• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch at 083 307 0649.

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers and more.

The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button