Local newsNews

Môrewag spreekkoor is itemwenners by kunstefees

Die Laerskool Môrewag se junior spreekkoor het onlangs by die Dell'Arte kunstefees 90% vir hul optrede behaal.

Die Laerskool Môrewag se junior spreekkoor het onlangs by die Dell’Arte kunstefees 90% vir hul optrede behaal.

Die prestasie het gesorg dat hulle as itemwenners bekroon is, tydens die geleentheid wat by die Laerskool Westwood in Boksburg, plaasgevind het.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button