Local newsNews

Anker krieketspan klop teenstanders oortuigend

Die span het met 311 lopies gewen in hul wedstryd teen Leeuwenhof.

Hoërskool Die Anker se eerste krieketspan het Saterdag teen Hoërskool Leeuwenhof te staan gekom en met 311 lopies gewen.

Die wedstryd het by Die Anker plaasgevind waar Die Anker 376 lopies vir 10 boulbeurte aangeteken het, en Leeuwenhof 65 vir 10.

Die speler van die westryd was Joshua Kaltwasser wat 129 lopies aangeteken het.



ALSO READ: Oud-Anker se akademiese vernuf verstom

ALSO READ: San Michele receives vitals monitor from Just Wheels

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button